Original Research

Die relevansie van die prediking vir tussenmenslike verhoudings in Suid-Afrika

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 21, No 83 | a1311 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v21i83.1311 | © 1987 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (196KB)

Abstract

Indien ons die uitspraak verneem dat ten minste 77% van die Suid-Afrikaanse bevolking hulle as Christene beskou, skep dit groot verwagtinge dat die prediking van die evangelie van Christus inderdaad van groot invloed kan wees. Indien ons hier byvoeg dat baie Christene in die geleentheid is om (sê) oor ’n periode van vyftig jaar (20-70 jaar) sowat 5 000 preke te kan hoor (teen honderd per jaar ), dan styg ons verwagtinge nog meer. Daarom is dit ’n baie pynlike bevinding om te moet hoor dat ondersoeke daarop dui dat die effek van die prediking soms baie gering is en dat dit min verandering teweegbring (Jonker, 1976 : 85 - 86).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2351
Total article views: 1979


Crossref Citations

No related citations found.