Original Research

Die werk van die Heilige Gees in die opbou van die kerk volgens Handelinge

A. G. S. Venter
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 22, No 86 | a1324 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v22i86.1324 | © 1970 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 06 June 1988 | Published:

About the author(s)

A. G. S. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (711KB)

Abstract

Hierdie artikel bied ’n weergawe van die bevindinge van die proefskrif met die onderwerp soos hierbo geformuleer. Die bedoeling is nie om ’n volledige opsomming van alle gegewens te bied nie. Die wyse van aanbieding is eerder om die bevindings van die studie aan te dui en enkele fasette in diepte te beredeneer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3397
Total article views: 5175


Crossref Citations

No related citations found.