Original Research

Gedagtes oor die wese van (verbonds)prediking

D. Postma
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 26, No 1 | a1405 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v26i1.1405 | © 1970 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 10 June 1992 | Published:

About the author(s)

D. Postma,, South Africa

Full Text:

PDF (300KB)

Abstract

Ek hoor min predikante preek. Tog wil ek as predikant ook elke Sondag Woordbediening hê. Ek preek altyd in die eerste plek vir myself. As my eie preek my die Sondag nie aangespreek het nie, beskou ek die preek as ’n mislukking. Ek moet preek vir my behoeftes... en vir my lidmate s’n.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3376
Total article views: 2882


Crossref Citations

No related citations found.