Original Research

Waarderingswoord aan kollegas B. Spoelstra en V.E. d’Assonville

A. le R. du Plooy
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27, No 2 | a1451 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i2.1451 | © 1993 A. le R. du Plooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 June 1993 | Published: 11 June 1993

About the author(s)

A. le R. du Plooy,, South Africa

Full Text:

PDF (248KB)

Abstract

Twee van ons kollegas by die Teologiese Skool, naamlik B. Spoelstra en V.E. d ’Assonville het reeds die ouderdom van 65 jaar bereik. Wanneer professore hierdie leeftyd bereik, word daar gewoonlik in terme van sinodebesluite oor emeritering besin. Dit is in elk geval 'n tydstip waarop daar teruggekyk kan word na n lang tydperk van diens in die kerke.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2213
Total article views: 3031


Crossref Citations

No related citations found.