Original Research
Temas uit die kerkgeskiedenis
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27, No 2 | a1460 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i2.1460
| © 1970 J. H. van Wyk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 June 1993 | Published:
Submitted: 11 June 1993 | Published:
About the author(s)
J. H. van Wyk,, South AfricaFull Text:
PDF (187KB)Abstract
Dit is natuurlik 'n onbegonne taak om enigsins 'n poging aan te wend om 'n volle beeld van twee milleniums kerkgeskiedenis voor te hou. Wat die kerkgeskiedenis van Afrika betref, leef ons tans in die periode van die derde vestiging van die kerk in Afrika. Die eerste periode was aan die begin van ons Christelike jaartelling in Noord-Afrika en het groot name soos Tertullianus (+220), Cyprianus (+258) en Augustinus (+430) opgelewer. Die tweede periode was gedurende die vyftiende en sestiende eeu in Wes- en Oos-Afrika. In albei gevalle het die Christendom feitlik tot niet gegaan - iets waarna ons later weer sal verwys.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2639Total article views: 2444
Crossref Citations
1. What can we learn from Dordrecht for a possible authentic Confessio Africana?
Carel F.C. Coetzee
In die Skriflig / In Luce Verbi vol: 52 issue: 2 year: 2018
doi: 10.4102/ids.v52i2.2376