Tribute

Prof. F.N. Lion-Cachet

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 31, No 4 | a1616 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v31i4.1616 | © 1997 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 13 June 1997 | Published: 13 June 1997

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (53KB)

Abstract

Die Redaksie van In die Skriflig het besluit om hierdie uitgawe van die tydskrif op te dra aan prof. F.N. Lion-Cachet, wat aan die einde van 1996 na ses en twintig en ’n half jaar aan die Teologiese Skool en die PU vir CHO geëmeriteer het. Hy was en is steeds ’n gewaardeerde kollega wat op baie terreine ’n besondere bydrae gelewer het. Op hierdie manier wil die Redaksie sê: baie dankie vir hierdie bydrae. Dat sy optrede en bydrae erkenning geniet het, blyk uit die verskeidenheid van kollegas wat ’n bydrae tot hierdie bundel gelewer het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3413
Total article views: 1707


Crossref Citations

No related citations found.