Tribute

Paul de Bruyn - 'n lewe ingebed in ’n verhouding met God

H. Stoker
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 32, No 4 | a1654 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v32i4.1654 | © 1998 H. Stoker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 June 1998 | Published: 13 June 1998

Full Text:

PDF (146KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Terwyl ek besig is om die paar woorde ter huldiging van my promotor, prof. Paul, neer te stip, dink ek daaraan dat die studeerkamer waarin ek my bevind vir meer as ’n dekade en ’n half sy studeerkamer was. Die bevoorregte posisie waarin ek my tans bevind om die predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Sunnyside te wees, was vir 19 jaar sy deel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1294
Total article views: 1599


Crossref Citations

No related citations found.