Original Research

Die mensbeskouing van Calvyn

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1676 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1676 | © 1993 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (645KB)

Abstract

Daar is by Calvyn geen twyfel daaroor dat God die mens geskápe het nie (Inst. 1.15.1). Dit is vir hom só vanselfsprekend dat hy in sy Inslitusie byna oor hierdie feit heen beweeg sonder oin dit in besonderhede uit te spel. Hy gaan ook onmiddellik daartoe oor om die onderskeid tussen siel en liggaam te behandel (Inst. 1.15.2).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2377
Total article views: 2337


Crossref Citations

No related citations found.