Original Research
Die apartheidsmensbeskouing (skeidingsmodel)
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1678 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1678
| © 1993 J. H. van Wyk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993
About the author(s)
J. H. van Wyk,, South AfricaFull Text:
PDF (561KB)Abstract
Wat hierdie tipe mensbeskouing betref, sal veral klem gelê word op die teologiese en kerklike beskouings wat in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) na vore gekom het, aangesien dit na my beste wete nog nêrens redelik omvattend beskryf is nie (vgl. Van der Walt, S.J. 1989). Wat die NGK betref, is daar deur voor- en teenstanders reeds breedvoerig daaroor besin.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2605Total article views: 2169