Original Research

Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1680 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1680 | © 1993 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (133KB)

Abstract

Dit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aanwesige gevaar van veralgemening ten opsigte van 'n ‘Afrika’-mensbeskouing (Pretorius, 1977:5). Dit verander natuurlik niks aan die feit dat daar tog 'n bepaalde eenheidslyn in die Afrika-denke merkbaar is sodat Banana (1991:22) kan opmerk dat Afrika slegs één tradisionele religie met verskillende uitwaaierings ken.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2387
Total article views: 1598


Crossref Citations

No related citations found.