Focus Review

Perspektiewe

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1681 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1681 | © 1970 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published:

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (115KB)

Abstract

Wanneer ons ten slotte enkele samevattende opmerkings oor 'n Skriftuurlik verantwoorde antropologie maak, moet daar in gedagte hehou word dat daar ook vele ander verbandhoudende aspekte is. Lategan (1991:92-94) wys byvoorbeeld op 'n dinamiese, transformerende en verantwoordelike antropologie. Ten einde egter verantwoord oor antropologie te praat, moet ten minste op die volgende belangrike fasette gewys word: die mens is mens van God en buite sy relasie tot God om kan daar slegs oor die mens gespekuleer word; die mens is mens deur 'n mens en sonder medemensliklieid verloor die mens sy menslikheid; die mens is as mens op die toekoms gerig en hy is op weg na 'n nuwe aarde waar alles reg is. Hieroor dan enkele opmerkings.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2368
Total article views: 1629


Crossref Citations

No related citations found.