Original Research

Ministry in the presence of God (coram Deo) according to Exodus

Gert Breed
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 49, No 3 | a1842 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v49i3.1842 | © 2015 Gert Breed | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 2014 | Published: 29 April 2015

About the author(s)

Gert Breed, School for ecclesiastical studies, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Abstract

This article describes ministry in the presence of God (coram Deo) as revealed in the Book of Exodus. At the outset, the structure of the Book of Exodus is analysed and the relevant results are given. Then a study is made of what it means, according to Exodus, to be in the presence of God. An effort is also made to describe the service of the people of God in light of the study of coram Deo. The results of the investigation are continuously applied to the practical work of the congregation. The article concludes that the ministry can be largely enriched when the congregation are purposefully guided to come together, serve and live consciously in the presence of God.

Bediening in die teenwoordigheid van God (coram Deo) volgens Eksodus. Hierdie artikel beskryf die lewe voor die aangesig van God (coram Deo) soos dit in die Eksodusboek geopenbaar is. Aanvanklik word die struktuur van die Eksodusboek ontleed en die tersaaklike resultate weergegee. Daarna word ’n studie gemaak van wat dit volgens Eksodus beteken om voor die aangesig van God te wees. Daar word ook gepoog om die dienswerk van God se volk te beskryf in die lig van die studie oor coram Deo. Die resultate van die ondersoek word deurlopend toegepas op die praktiese dienswerk van die gemeente. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat die bediening grootliks verryk kan word wanneer die gemeente doelbewus begelei en toegerus word om bewustelik voor die aangesig van God saam te kom, te dien en te leef.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3691
Total article views: 5521


Crossref Citations

No related citations found.