Original Research

Ontluikende denke in die GKSA-kerkgroeibediening

Sophia (Phia) van Helden
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 49, No 1 | a1978 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1978 | © 2015 Sophia (Phia) van Helden | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 April 2015 | Published: 25 September 2015

About the author(s)

Sophia (Phia) van Helden, Faculty of Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Abstract

Die GKSA het in 2012 besluit om heelhartig en volkome na God se bevele terug te keer. Herbesinning oor wat God in sy Woord beveel, is deel van die denkveranderingsproses wat in die GKSA plaasvind. Daar is baie oorsake vir die komplekse tendens van krimpende gereformeerde lidmaatgetalle waaraan die mens nie werklik iets kan doen nie. Die enigste optrede van gelowiges onder die leiding van die Heilige Gees wat moontlik ’n verskil kan maak, is om deur diepgaande bekering hulle eie denke volledig en gehoorsaam volgens die Skrif aan te pas. Omdat ingrypende veranderinge met verloop van tyd plaasvind, is dit nodig om die proses diachronies en aan die hand van verskillende metodologieë te volg. Hierdie artikel poog om ’n bydrae tot die proses te lewer.

Emerging thinking in the RCSA churchgrowth ministry. In 2012 the RCSA decided towards a wholehearted and total turnaround regarding God’s commands. Reassessing of what God commands in his Word is part of the process of thought change taking place in the RCSA. There are many causes for the complex trend of declining numbers in reformed churches towards which man cannot do anything. The only action believers can undertake under the guidance of the Holy Spirit is to obediently adapt their own thinking completely according to the Word by profound repentance. Because of far-reaching change occurring over time, it is necessary to follow the process diachronically as well as by means of different methodologies. This article seeks to contribute toward this process

Keywords

Krimpende getalle Krisissituasie Denkverandering/-verskuwing/-omkeer Groot Opdrag Missionale bediening Kerkgroei Key concepts Declining numbers Crisis situation Change in thinking/turnaround Great Commission Missional ministry Churchgrowth

Metrics

Total abstract views: 2816
Total article views: 4905

 

Crossref Citations

1. Samelewingsverandering en Skriftuurlike denkverandering
Sophia van Helden
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 52  issue: 1  year: 2018  
doi: 10.4102/ids.v52i1.2373