Original Research
Interpretasie van die metafoor “saam met Christus gekruisig” (Gal. 2:15-21)
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 42, No 1 | a259 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v42i1.259
| © 2008 J. P. Malan, J. J. Janse van Rensburg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 July 2008 | Published: 27 July 2008
Submitted: 27 July 2008 | Published: 27 July 2008
About the author(s)
J. P. Malan, Skool vir Bybelwetenskappe & Antieke Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, South AfricaJ. J. Janse van Rensburg, Skool vir Bybelwetenskappe & Antieke Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, South Africa
Full Text:
PDF (227KB)Abstract
Eerstens word bepaal wat ’n metafoor is en riglyne word neergelê vir die interpretasie van ’n metafoor. Dié riglyne word dan toegepas op die metafoor, saam met Christus gekruisig, in Galasiërs 2:15-21. Die grammaties-historiese eksegetiese metode word gevolg, soos voor- gestel deur De Klerk en Van Rensburg (2005).
Keywords
Crucifiction; Crucified With Christ; Galatians 2:15-21; Metaphor
Metrics
Total abstract views: 3157Total article views: 4361