Tribute
Waarderingswoord: Cassie Venter – kollega en geloofsvriend
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 39, No 3 | a392 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v39i3.392
| © 2005 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 July 2005 | Published: 31 July 2005
Submitted: 30 July 2005 | Published: 31 July 2005
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (106KB)Abstract
’n Goeie getuigskrif vir Cassie Venter is die feit dat al die outeurs wat meegewerk het aan hierdie uitgawe wat aan hom opgedra is, entoesiasties en positief gereageer het om ’n artikel te skryf. Hierdie outeurs verteenwoordig kundiges in die vakgebied Praktiese Teologie – kollegas van ander universiteite asook sy Potchefstroom- se kollegas wat met hom saamwerk in die Fakulteit Teologie. Daaruit kan afgelei word dat elkeen wat vir meer of minder jare met Cassie saamgewerk het, verryk is deur die erns en humor van ’n wonderlike kollega.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3107Total article views: 2205