Editorial
Editorial
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 37, No 3 | a472 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v37i3.472
| © 2003 P. Krüger
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 August 2003 | Published: 02 August 2003
Submitted: 02 August 2003 | Published: 02 August 2003
About the author(s)
P. Krüger,, South AfricaFull Text:
PDF (14KB)Abstract
’n Studieprojek oor die vrou in kerk en samelewing onder leiding van Fika Janse van Rensburg het verlede jaar ten einde geloop. In hierdie uitgawe is nog twee artikels wat direk voortvloei uit hierdie navorsingsprojek van die Fakulteit Teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Hoewel die uitgangspunte in albei artikels aansienlik verskil van die reformatoriese teologie wat met In die Skriflig geassosieer word, bied die twee artikels waardevolle agtergrond oor standpunte wat in akademiese kringe gehuldig word oor die posisie van die vrou en oor Skrifbeskouing.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2855Total article views: 1500