Original Research
A theological model for pastoral anthropology within the dynamics of interculturality: Cura animarum and the quest for wholeness in a colo-spirituality
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 46, No 2 | a57 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v46i2.57
| © 2012 Daniël J. Louw
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 July 2012 | Published: 28 November 2012
Submitted: 09 July 2012 | Published: 28 November 2012
About the author(s)
Daniël J. Louw, Department of Practical Theology and Missiology, University of Stellenbosch, South AfricaAbstract
Healing is embedded in relational and systemic networks. In order to heal life (cura vitae) human relationships as determined by paradigms (patterns of thinking and conceptualisation) emanating from cultural settings, should be healed. In order to apply a holistic approach to healing in pastoral therapy, a systemic, relational and qualitative interpretation of soul in cura animarum [cure and care of human souls] was proposed. The notion of a colo-spirituality [spiritual culture] was developed in order to link interculturality to the trans-cultural notion of grace (the eschatological paradigm). The latter is the prerequisite for an intimate space of unconditional love in order to heal the quality of our human identity and attitude or habitus [being functions] within the existential realities of life (i.e. anxiety, guilt or shame, despair, helplessness or vulnerability, anger).
’n Teologiese model vir ’n pastorale antropologie binne die dinamika van interkulturaliteit: Colo-spiritualiteit as integrale pastorale terapie binne cura animarum. Die konsep van heling is ingebed binne relasionele en sistemiese netwerke. Ten einde die lewe self te genees (cura vitae) moet menslike verhoudinge soos wat dit bepaal word deur paradigmas (patrone van rasionele denkkonstrukte) en kulturele kontekste genees word. Ten einde ’n omvattende en integrale benadering tot pastoral terapie te volg, word ’n sistemiese, relasionele en kwalitatiewe verstaan van die menslike siel in ’n pastorale model vir cura animarum voorgestel. Ten einde ’n interkulturele benadering in pastorale terapie te volg en heling te verbind met die trans-kulturele konsep van genade (die eskatologiese paradigma) word die konsep van ’n colo-spiritualiteit ontwikkel. Die verstaan van genade as ’n transkulturele konsep is nodig met die oog op die vestiging van ’n ruimte van onvoorwaardelike liefde wat die kwaliteit van menswees en houdinge (habitus) binne verskillende eksistensiële realiteite (d.w.s. angs, skuld en skaamte, wanhoop, hulpeloosheid en weerloosheid, woede) deurslaggewend bepaal.

Keywords
colo-spirituality; trans-culturality of grace; cura animarum; intercultural pastoral care; eschatological perspective; pastoral therapy
Metrics
Total abstract views: 4607Total article views: 11521
Crossref Citations
1. Why is pastoral care crucial to Africa? Towards an African pastoral care perspective
Patrick Nanthambwe
Theologia Viatorum vol: 48 issue: 1 year: 2024
doi: 10.4102/tv.v48i1.228