Original Research
Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 58 | a734 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i58.734
| © 1981 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 10 May 1981 | Published: 13 May 1981
Submitted: 10 May 1981 | Published: 13 May 1981
About the author(s)
P. Jansen van Veuren, Randse Afrikaanse Universiteit, South AfricaFull Text:
PDF (299KB)Abstract
Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxistiese teorie. Waar daar in die ontmoeting sprake is van die Teologie wat aan die Neo-Marxisme die hand reik, is daar ook groot verskille in die wyse waarop toenadering gesoek word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3438Total article views: 2245
