Original Research

Die verhouding tussen kerk en staat by Calvyn in kerkhistoriese perspektief

F. Buys
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 59 | a744 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i59.744 | © 1970 F. Buys | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1981 | Published:

About the author(s)

F. Buys,, South Africa

Full Text:

PDF (235KB)

Abstract

Calvyn se standpunte oor die verhouding tussen kerk en staat kom na vore, nie net uit die laaste hoofstuk van die vierde boek van sy Institusie nie, maar lê verspreid oor al sy vele publikasies. In verskeie van sy kommentare, traktate en briewe is die saak aan die orde. Om al die relevante bronne binne die bestek van hierdie enkele artikel te reflekteer, sou ’n onbegonne taak wees. Nie alleen is die onderwerp geweldig omvangryk nie, maar strome literatuur wat reeds daaroor gepubliseer is en navorsing wat gedoen is en nog steeds gedoen word, sou dit enigsins makliker maak om ’n proefskrif oor die onderwerp te skryf as om ’n oorsigtelike artikel te skryf!

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2283
Total article views: 1814


Crossref Citations

No related citations found.