Original Research
Die Gereformeerde Ekumeniese Sinode
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 60 | a748 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i60.748
| © 1981 B. Spoelstra
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1981 | Published: 13 May 1981
Submitted: 13 May 1981 | Published: 13 May 1981
About the author(s)
B. Spoelstra,, South AfricaFull Text:
PDF (466KB)Abstract
Gedurende die 20ste eeu roep aan die ander kant internasionale sendingkonferensies (1911) en die Volkebond op politieke gebied die idee van ekumenisiteit en internasionaliteit altyd sterker op. Die Britse Ryk was ’n kortstondige wêreldeenheid. Die idee van ’n internasionale Christendom bo nasionale konfessionele en kerkregtelike identifikasies of "verdeeldheid” groei deur internasionale Christenstudente-bonde, Sondagskole, Bybelgenootskappe, liefdadigheidswerk op wêreldvlak. Tegelykertyd kleur wêreldsosialisme en die idee van ’n universele mensheid die denke in baie vorme. Die "gees” van die 20ste eeu roep al sterker om praktiese en organisatoriese "eenheid”.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2483Total article views: 2099