Original Research
An introduction to the theological politico-ethical thinking of Koos Vorster
Submitted: 11 July 2012 | Published: 22 October 2012
About the author(s)
Jan H. van Wyk, School for Ecclesiastical Sciences, Northwest University, Potchefstroom, South AfricaNico Vorster, School for Ecclesiastical Sciences, Northwest University, Potchefstroom, South Africa
Abstract
‘n Inleiding tot die teologiese, politieke en etiese denke van Koos Vorster. Koos Vorster het ‘n besonderse produktiewe en vrugbare akademiese loopbaan gehad en oor ‘n verskeidenheid van onderwerpe gepubliseer. Hy sal egter veral onthou word vir sy bydrae tot politieke en sosiale etiek. Hierdie artikel ondersoek die teologies-polities etiese denke van Koos Vorster. Die eerste deel bespreek sy epistemologiese uitgangspunte, waaronder sy omvattende openbarings-historiese benadering, sy hermeneutiek, voorliefde vir ‘n deontologiese etiek, en sy afwysing van etiese absolutisme soos veral vergestalt in fundamentalistiese benaderings tot die etiek. Die tweede deel bespreek sy houding teenoor Apartheid en die ‘struggle’ in die 1970s en 1980s. Vorster het die vergrype van Apartheid geïdentifiseer en aangespreek, maar terselfdertyd geweldadige verset verwerp, en ‘n evangeliese verandering van gesindhede bepleit wat gepaard gaan met die opheffing van onderdrukte gemeenskappe en ontbinding van onregverdige strukture. Die laaste deel van die artikel bespreek Vorster se sienings oor menswaardigheid, menseregte, die verhouding tussen kerk en godsdiens, asook sy siening oor die samelewing en die ekonomie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4714Total article views: 10746
Crossref Citations
1. Forgiveness and pastoral care in social justice and ‘biocultural’ relations in the Anthropocene
Rudy A. Denton
Verbum et Ecclesia vol: 46 issue: 1 year: 2025
doi: 10.4102/ve.v46i1.3320
2. From a pit to a palace: Deconstructing the economics and politics of labour migration in the City of Tshwane through the lenses of Genesis 41:41–57
Thinandavha D. Mashau, Leomile Mangoedi
HTS Teologiese Studies / Theological Studies vol: 77 issue: 4 year: 2021
doi: 10.4102/hts.v77i4.6289
3. The impact of the symposia of the Institute for Theological Research (UNISA): 1977–1992
Christina Landman
Verbum et Ecclesia vol: 46 issue: 3 year: 2025
doi: 10.4102/ve.v46i3.3401