Original Research

Die hermeneuse van die Skrif met die oog op hedendaagse kerklik-etiese vraagstukke

J. C. Coetzee, B. J. De Klerk, L. Floor
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 54 | a760 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i54.760 | © 1980 J. C. Coetzee, B. J. De Klerk, L. Floor | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1980 | Published: 14 May 1980

About the author(s)

J. C. Coetzee,, South Africa
B. J. De Klerk,, South Africa
L. Floor,, South Africa

Full Text:

PDF (334KB)

Abstract

Daar is basiese reëls wat vir alle verklaring van boeke geld. Maar die eie aard en karakter van die Bybel bring ook hiermee dat sy verklaring ’n eie aard sal hê. Wat ’n mens van ’n bron dink, bepaal hoe jy met die bron omgaan. Geen eksegeet is onbevooroordeeld nie. ’n Mens se Skrifbeskouing bepaal ten diepste ook jou wyse van Skrifverklaring. Wie in die Bybel ’n gewoon menslike boek sien, sal dit met gewoon menslike hulpmiddels probeer verklaar.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2520
Total article views: 2710


Crossref Citations

No related citations found.