Original Research
Opmerkings omtrent die regskarakter van die meerdere vergaderinge van Gereformeerde Kerke
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 49 | a783 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i49.783
| © 1979 L. Roeleveld
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1979 | Published: 14 May 1979
Submitted: 14 May 1979 | Published: 14 May 1979
About the author(s)
L. Roeleveld,, South AfricaFull Text:
PDF (251KB)Abstract
In die Romeins-Hollandse reg kan ’n vereniging ’n regspersoon wees en word dit universitas genoem. In dié geval behoort die vermoë (eiendom ens.) aan die lede gesamenlik as ’n kollektiwiteit, nie aan hulle persoonlik nie. Wat aan en deur die vereniging verskuldig is, is nie aan en deur sy lede verskuldig nie, tensy die reglement anders bepaal.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2947Total article views: 2054