Original Research
Hendrik de Cock en Art. 29 NGB (2)
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 49 | a784 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i49.784
| © 1979 C. v. d. Waal
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1979 | Published: 14 May 1979
Submitted: 14 May 1979 | Published: 14 May 1979
About the author(s)
C. v. d. Waal,, South AfricaFull Text:
PDF (236KB)Abstract
Dijk stel dat Hendrik de Cock hom van die Hervormde instituut afgeskei het en dit ‘valse kerk’ genoem het. Die werklikheid is egter anders. De Cock het hom nie net van die instituut, die organisasie, die sinode afgeskei nie, maar van die Hervormde Kerk as sodanig en dit ‘valse kerk’ genoem, hoewel hy wel deeglik geweet het dat daarin baie kinders van God was.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2588Total article views: 1822