Original Research
Beginsels en norme
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 50 | a791 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i50.791
| © 1979 S. P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1979 | Published: 15 May 1979
Submitted: 14 May 1979 | Published: 15 May 1979
About the author(s)
S. P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (63KB)Abstract
’n Norm is ’n maatstaf, ’n reel. Met so ’n maatstaf meet jy nie net alleen ’n handeling of daad en bepaal of dit goed of sleg is nie, maar dis ’n reël waardeur jy gelei word om te weet hoe jy behoort op te tree in die toekoms. Norme is dus baie belangrike rigsnoere en die vraag is al dikwels en tereg gevra: Word hulle van buite aan jou opgelê of is dit reëls wat uit die mens se eie binneste voortkom?
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2583Total article views: 2227