Original Research
Gods Wet en ‘die ander wet’
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 50 | a793 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i50.793
| © 1979 S. P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1979 | Published: 15 May 1979
Submitted: 14 May 1979 | Published: 15 May 1979
About the author(s)
S. P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (398KB)Abstract
Daar het in die jongste tyd duidelik ’n verandering gekom in die besinning oor die Gereformeerde Etiek, veral ten opsigte van die norme wat die handelinge beheers, bepaal of normeer. As Hepp sê dat die Etiek te doen het met die geopenbaarde wil van God vir die menslike verhoudinge, vestig hy die aandag op een deel van die ondersoek, miskien die vernaamste, maar tog nie die enigste nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2930Total article views: 1897