Original Research
Die probleem van totale afskaffing
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 50 | a795 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i50.795
| © 1979 S. P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1979 | Published: 15 May 1979
Submitted: 14 May 1979 | Published: 15 May 1979
About the author(s)
S. P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (255KB)Abstract
Die vraag moet ons stel: Is ’n mens wat nie aan alkohol verslaaf is nie omdat hy dit nie kan kry nie, ’n volwasse en mondige mens? Sodra hy alkohol kan bekom verdrink hy homself. Ons konklusie moet dus lui: Elke vorm van afskaffing het ’n nadelige invloed en is geneig om ’n geslag van fariseërs te kweek.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2828Total article views: 3584