Original Research
Sondagviering
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 50 | a797 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i50.797
| © 1979 S. P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979
About the author(s)
S. P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (74KB)Abstract
Ons is daaraan so gewoond en aanvaar alles sonder om weer daaroor na te dink: Op Sondag kom alles tot rus. Die winkels is gesluit en kantore is toe, plekke van openbare vermaak en sportvelde is onbevolk. Christene is ook in hul huise stemmiger as op ander dae en ouers gaan met hul kinders kerk toe. Kinders neem nie aan alle vorme van vermaak deel nie, gaan byvoorbeeld nie na swembaddens of riviere toe nie. Daar kom ’n wyding op die dag en dit het deel van ons lewenspatroon geword. Toe het die skokke gekom — van andersdenkendes en -voelendes, wat Sondag nie in sy gewydheid wou onderhou nie, maar die dag vir hulleself toegeëien het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2492Total article views: 1775