Original Research
Die gesigte van die neo-marxisme
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 51 | a803 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i51.803
| © 1979 M. C. Boshoff
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979
About the author(s)
M. C. Boshoff,, South AfricaFull Text:
PDF (500KB)Abstract
Ons weet nie sondermeer wat die voorsetsel ‘NEO’ beteken nie. Het Marx in ons tyd herleef of ’n ombuiging, hersiening, aanvulling of selfs ’n korrektief op die oorspronklike visie van Marx gekom? Wat hou die naam, doelstellings en gees van Karl Marx lewendig en dreig om die Westerse lewenswyse en die Christelike godsdiens te vernietig met ’n leefwyse wat die Christelike geloof op sy kardinale punte aanval?
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2728Total article views: 3489