Original Research
Die eenheid van Woord en Gees by Calvyn met besondere verwysing na die prediking
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 51 | a805 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i51.805
| © 1970 C. F. C. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1979 | Published:
Submitted: 15 May 1979 | Published:
About the author(s)
C. F. C. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (221KB)Abstract
Die stryd in die 16e eeu het uiteindelik saamgetrek in die vraag na die verhouding tussen Woord en Gees. D’Assonvilie noem Calvyn se siening soos dit na vore kom in sy brief aan Sadoletus, tereg ‘een van die grootste momente in sy Teologiese insig, een van die grondstene van die hele Reformatoriese leer, een van die belangrikste beginsels wat nooit mag verwaarloos word nie, waarsonder geen suiwer kerkbegrip ooit kan bekom word nie en waarsonder die prediking in die kerk gedoem is tot mislukking.’
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2444Total article views: 1878