Original Research
Knelpunte tussen Christene in Suid-Afrika t.o.v. die Politieke betrokkenheid van die kerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 52 | a808 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i52.808
| © 1979 J. M. Vorster
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979
About the author(s)
J. M. Vorster,, South AfricaFull Text:
PDF (236KB)Abstract
In die afgelope twintig jaar het daar in Suid-Afrika twee groot gesprekke tussen ‘kerke’ plaasgevind. Die eerste was in 1961 toe verteenwoordigers van die WRK by Cottesloe ’n gesprek gevoer het met die Nederduits Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (NGKSA) en die Nederduitse Hervormde Kerk van Afrika (NHA). Die tweede was die onlangse konferensie van Protestantse kerke wat deur die World Alliance of Reformed Churches gereël is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2563Total article views: 2718