Original Research

Hoe benader en hanteer 'n Christenprediker die Ou Testament?

J. L. Helberg
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 89 | a815 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i89.815 | © 1989 J. L. Helberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1989 | Published: 15 May 1989

About the author(s)

J. L. Helberg,, South Africa

Full Text:

PDF (419KB)

Abstract

Daar sal op gewys word dat die Ou Testament deel vorm van ’n groter geheel en dus nie alleen staan nie. Dit kan nie op homself gelees of verklaar word nie, hoewel dit vir homself moet praat en daar nie gedagtes ingelees moet word nie. Dit moet gelees word in die lig van sy verlenging, sy vervulling in Jesus Christus. Die naam Ou Testament wys daarop dat daar in en deur Christus ’n ingrypende wending plaasgevind het wat vir die prediking van die Ou Testament van beslissende betekenis is en ’n nuwe aksent daarin bring.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2315
Total article views: 2428


Crossref Citations

No related citations found.