Original Research

Prediking oor die profetiese stof van die Ou Testament

H. F. van Rooy
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 89 | a819 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i89.819 | © 1970 H. F. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1989 | Published:

About the author(s)

H. F. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (371KB)

Abstract

Die doel van die artikel is om praktiese riglyne te gee oor prediking uit die profetiese stof van die Ou Testament. Daarvoor is dit nodig dat daar aandag gegee moet word aan wat onder profetiese stof verstaan word, aan wat profesie is en hoe profetiese literatuur beskou moet word. Daar sal ook aandag gegee word aan valse profesie en enkele teorieë wat vir die prediking belangrik is. Daarna sal die riglyne aan die orde kom. Daar sal afgesluit word met ’n kort voorbeeld van hoe sulke riglyne op ’n spesifieke gedeelte toegepas kan word, naamlik op Esegiël 29 : 1 -16.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2299
Total article views: 2121


Crossref Citations

No related citations found.