Original Research
Brug tussen Doop en Nagmaal
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 90 | a829 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i90.829
| © 1970 J. H. van Wyk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1989 | Published:
Submitted: 15 May 1989 | Published:
About the author(s)
J. H. van Wyk,, South AfricaFull Text:
PDF (342KB)Abstract
Wanneer oor die verhouding doop-belydenis-nagmaal besin word, is dit opvallend dat in die Nuwe Testament - met sy grotendeels sendingsituasie - die volgorde meestal belydenis-doop-nagmaal is. Die belydenis van geloof het nie soseer as brug tussen doop en nagmaal gefunksioneer nie, maar as brug tussen mens en God.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2626Total article views: 2892