Original Research
Abraham Kuyper as kerkregkundige
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 91 | a833 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i91.833
| © 1989 C. J. Smit
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1989 | Published: 15 May 1989
Submitted: 15 May 1989 | Published: 15 May 1989
About the author(s)
C. J. Smit,, South AfricaFull Text:
PDF (585KB)Abstract
As partyman was Kuyper onbetwis Abraham die Geweldige. As kerkregkundige was hy die man vir sintese, die man wat teenstellende filosofiee en teologiese strominge met sy verstommende intellektuele vermoe kon absorbeer en dit dan tot ’n nuwe weg kon verwerk. Hierin lê Kuyper se oorspronklikheid: dat hy deur sintese uit teenstrydige gedagterigtings ’n nuwe weg na die ou Gereformeerde kerkreg kon aantoon en dat hy na die eise van sy tyd op die ou leer kon voortbou.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2500Total article views: 1811