Original Research

'n Praktiese riglyn vir die gebruik van die Louw & Nida-Woordeboek

J. Botha
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 92 | a839 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i92.839 | © 1989 J. Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 May 1989 | Published: 17 May 1989

About the author(s)

J. Botha, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (465KB)

Abstract

In plaas daarvan om ’n alfabetiese lys van Griekse woorde te gee met moontlike ‘vertaalekwivalente’ daarnaas, is die woorde van die Nuwe Testament in die Louw & Nida-woordeboek in semantiese velde gerangskik. Hierdie ordeningsbeginsel is waarskynlik die mees uitstaande kenmerk van die woordeboek. Dit maak die woordeboek uniek en ook uiters waardevol vir elkeen wat hom- of haarself besig hou met die interpretasie van die Nuwe Testament.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2399
Total article views: 2630


Crossref Citations

No related citations found.