Original Research

Calvyn en die ekumeniese roeping van die kerk ’n oriëntering

B. Duvenage
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 2 | a856 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i2.856 | © 1967 B. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967

About the author(s)

B. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (174KB)

Abstract

Wanneer ons hier oor die ekumeniese roeping van die Kerk handel, dan kom veral twee eienskappe van die Kerk in gedrang nl. die algemeenheid of kalolisiteit en die eenheid van die Kerk. Dit is einllik 'n nuwe betekenis wat aan die begrip ekumene gegee is in die latere tyd omdat die begrip terminologies alleen 'n geografiese betekenis het. Die begrip ekumene word egter gebruik juis omdat daarmee vandag ook die verskeurdheid van die Kerk in rekening gebring word wat eintlik nie sou plaasvind as die geografiese betekenis van die begrip alleen bedoel word nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2399
Total article views: 1844


Crossref Citations

No related citations found.