Original Research

Eksistensialisme: ’n Vals sleutel vir die prediking

V. E. d’Asssonville
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 2 | a857 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i2.857 | © 1967 V. E. d’Asssonville | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967

About the author(s)

V. E. d’Asssonville,, South Africa

Full Text:

PDF (250KB)

Abstract

Die spanning tussen Jesus aan die een kant en die skrifgeleerdes en fariseërs aan die ander kant, het op 'n sekere dag op so 'n botsing uitgeloop dat Hy binne ’n paar minute ses keer Sy verdoemende ‘wee julle’ oor hulle uitgeroep het. Dit was nogal op ’n keer toe Jesus saam met hulle aan 'n eettafel was en ons lees dit in Luk. 11. Maar die toppunt na die ‘wee julle’ oor die geveinsdheid, die skynheiligheid, die ondraaglik laste wat op arme mense gelê word, die liefdeloosheid, ens., is die uitroep van wee oor die valse prediking.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2499
Total article views: 1791


Crossref Citations

No related citations found.