Original Research

Dr. J. D. du Toit en die onderwys

J. Chr. Coetzee
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 3 | a861 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i3.861 | © 1967 J. Chr. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967

About the author(s)

J. Chr. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (295KB)

Abstract

J. D. du Toit, 'n seun van die grondlegger, eintlik die vader van Christelike-nasionale onderwys in Suid-Afrika het sy hele opvoeding ontvang aan skoolinrigtings met ’n Christelik-nasionale gees en rigting. Sy eerste skool was ’n C.N.O.-skool en die laaste inrigting waaraan hy gestudeer het, was ’n C.N. Universiteit. As leerling en as student het hy nooit 'n voet in ’n staatskool of staats-inrigting vir hoër onderwys gesit nie. Daarvoor het sy oortuigde vader gesorg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2292
Total article views: 1642


Crossref Citations

No related citations found.