Original Research

Die gesag van meerdere kerkvergaderings

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 3 | a862 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i3.862 | © 1967 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (344KB)

Abstract

Gangbare woordgebruik verraai dikwels dat die begrip van die sogenaamde ‘meerdere vergaderings’ nie altyd helder is nie. So lui die opskrif van die Handelinge van die Sinode van 1964: ‘Handelinge van die 35e vergadering van die Sinode’, i.p.v. die ‘35e Sinode’ en gee dus te kenne dat die Sinode ’n permanente vergadering met verskillende sittings soos die Parlement sou wees. In Nederlandse tydskrifte was gepraat van ‘de vergadering van de classis ... der Gereformeerde Kerken, gehouden op ... te ...’ en die notule van 'n vorige klassis word op die volgende goedgekeur. Dit is dus ook skynbaar 'n permanente vergadering, waarvan slegs die personeel wissel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3436
Total article views: 2438


Crossref Citations

No related citations found.