Original Research

Opmerkings oor Calvyn se Institusie III, Hoofstuk 1

L. F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 4 | a870 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i4.870 | © 1967 L. F. Schulze | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 May 1967 | Published: 22 May 1967

About the author(s)

L. F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (274KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Ons beperk ons, soos die opskrif aandui, tot enkele, min of meer losstaande ‘opmerkinge’ oor die eerste hoofstuk van Calvyn se derde Institusieboek. Die leser wat 'n glashelder opsomming en 'n noukeurige analise van die hoofstuk verwag, gaan dus teleurgestel word! Nietemin kan daar ook uit 'n kursoriese beskouing interessante lig op hierdie so belangrike hoofstuk van die Institusie val.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1395
Total article views: 1415


Crossref Citations

No related citations found.