Original Research

Enkele Skrifgegewens oor die Diakensamp – Handelinge 6 en die Diakenskamp

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 4 | a871 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i4.871 | © 1967 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 22 May 1967 | Published: 22 May 1967

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (184KB)

Abstract

Die eksegese van Hand. 6 is van wensenlike belang vir die siening van die diakensamp: Terwyl ons bevestigingsformulier vir diakens sy uitgangspunt neem in Hand. 6, doen ook die rapport van die Part. Sinode van Kaapland en S.W.A. soos verval in die Handelinge van 1964 presies dieselfde - alleen word die taak opgedra aan die diakens in Hand. 6 verskillend verstaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3032
Total article views: 1778


Crossref Citations

No related citations found.