Original Research

Die gereformeerde leesstof van ons Kaapse voorouers

D. W. Krüger
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 2, No 5 | a878 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v2i5.878 | © 1968 D. W. Krüger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 May 1968 | Published: 22 May 1968

About the author(s)

D. W. Krüger,, South Africa

Full Text:

PDF (120KB)

Abstract

In die vorming van ons voorouers se lewensbeskouing het die tydsomstandighede en die literatuur van die tyd 'n deurslaggewende rol gespeel. Dit is vandag nie meer moonllik nie om vas te stel tot welke mate Jan van Riebeeck en sy tydgenote wat aan die begin van die tweede helfte van die 17de eeu die Kaapse volksplanting gestig het, bewuste draers van die Calvinistiese erfenis was.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2425
Total article views: 1907


Crossref Citations

No related citations found.