Original Research

Sciëntologie

H. A. van Dalsen
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 3, No 10 | a901 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v3i10.901 | © 1969 H. A. van Dalsen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1969 | Published: 23 May 1969

About the author(s)

H. A. van Dalsen,, South Africa

Full Text:

PDF (572KB)

Abstract

Waar Sciëntologie die afgelope tyd soveel reaksie uitlok, is dit nodig om ’n bietjie na te gaan wat hierdie veelbesproke rigting eintlik is en wat dit nastreef. Dit is egter nie ’n baie eenvoudige taak nie — ’n sekere skrywer het op ’n keer gesê dat dit eenvoudiger is om twaalf lewendige palings in ’n geskenkpakkie op te maak as om ’n definisie van wat Scientologie werklik is te gee.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2248
Total article views: 2151


Crossref Citations

No related citations found.