Original Research

Die verhouding van Gen. 1 en Gen. 3 in die koninkryksbeskouing

J. L. Helberg
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 14 | a918 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i14.918 | © 1970 J. L. Helberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970

About the author(s)

J. L. Helberg,, South Africa

Full Text:

PDF (361KB)

Abstract

Die gedagte van die koninkryk kan alleen verstaan word as uitgegaan word van die goeie skepping van God, wat saamtrek in die skepping van die mens na Gods beeld, dit wil sê tot persoonlike verbondsgemeenskap met God, wat deur die ongehoorsaamheid van die mens aan God ’n breuk ondergaan het, so radikaal dat alleen versoening van die mens met God, en dan ook alleen deur ’n middelaar wat die andersins onoorbrugbare kloof oorbrug, tot herstel kan lei.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2319
Total article views: 1898


Crossref Citations

No related citations found.