Original Research

’n Oriëntering in breë trekke: Begrips- en plekbepaling van die koninkryk van God t.o.v. en in verhouding tot die uitverkiesing, die kerk, die verbond en die maatskappy

K. S. van Wyk de Vries
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 15 | a922 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i15.922 | © 1970 K. S. van Wyk de Vries | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970

About the author(s)

K. S. van Wyk de Vries,, South Africa

Full Text:

PDF (331KB)

Abstract

Die bedoeling van hierdie oriëntering in breë trekke (op besonderhede gaan ander referente in) is veral ’n poging tot die bepaling van groothede wat die Bybel ons gee (in die koninkryk van God, verbond, kerk en maatskappy het ons met groepe of groeperinge mense te doen) en hulle plek, vorm en bedoeling vir sover dit die mens, en met name die gelowige, in sy verhouding tot God aangaan. Dat hierin van die uitverkiesing in Christus uitgegaan en daarop telkens teruggekeer word, spreek vir die gereformeerde teoloog vanself.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2342
Total article views: 1981

 

Crossref Citations

1. Die koninkryk van God as ’n kontekstueel-paradigmatiese sleutel vir Skrifberoep in die etiek
De Wet Saaiman
In die Skriflig/In Luce Verbi  vol: 48  issue: 2  year: 2014  
doi: 10.4102/ids.v48i2.1759