Original Research

Die ‘ruimte-vlug van die verdowingsdekade’

P. C. Snyman (W. J.-sn.)
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 16 | a929 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i16.929 | © 1970 P. C. Snyman (W. J.-sn.) | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published:

About the author(s)

P. C. Snyman (W. J.-sn.),, South Africa

Full Text:

PDF (309KB)

Abstract

Ons leef in die ruimte-eeu. Dit is asof die wêreld vir die mens te klein geword het. Hy soek weë en middele om hom weg te neem, buite die grense van die tot dusver bekende lewensruimte. Hy vind hierdie middele met behulp van ’n tegniese vaardigheid wat ’n mens eenvoudig verstom laat staan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2378
Total article views: 2257


Crossref Citations

No related citations found.