Original Research
Kerk en kerkverband
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 17 | a934 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i17.934
| © 1971 J. J. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1971 | Published: 23 May 1971
Submitted: 23 May 1971 | Published: 23 May 1971
About the author(s)
J. J. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (259KB)Abstract
Die vraag na die verhouding van kerk en kerkverband staan sentraal in die kontrovers tussen die verskillende denominasies. Die weg na die ware kerk kan in die doolhof van diskussies, soms erg skolasties en filosofies, alleen gevind word deur ook in die vraagstukke van die kerkreg noukeurig en gehoorsaam te luister na God se Woord.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2789Total article views: 2043
Crossref Citations
1. Die begrippe ‘gemeen akkoord’ en ‘buite kerkverband plaas’ in kerkregtelike perspektief
Jacobus M. Vorster
In die Skriflig / In Luce Verbi vol: 58 issue: 1 year: 2024
doi: 10.4102/ids.v58i1.3076