Original Research

Gedragspraktyke t.o.v. die eenheidstruktuur: Skrif-belydenisskrifte-ondertekenings-formuliere/kerk in die nuwe Gereformeerde teologie in Nederland

F. W. Buytendach
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 19 | a944 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i19.944 | © 1971 F. W. Buytendach | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 May 1971 | Published: 24 May 1971

About the author(s)

F. W. Buytendach,, South Africa

Full Text:

PDF (387KB)

Abstract

Gesien die tydsduur wat vir die voordrag bewillig word, spreek dit vanself dat dié tema nie op ’n omvattende en deurtastend-indringende wyse uitgediep kan word nie. Dit kan dus uiteraard slegs op ’n baie beknopte, saaklike en selektief-beperkende manier aan die orde gestel word. Derhalwe buig ons ons soos volg daaroor.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2337
Total article views: 1953


Crossref Citations

No related citations found.