Original Research
Onderlinge verhouding van Skrif en Belydenis
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 19 | a945 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i19.945
| © 1971 S. C. W. Duvenhage
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 May 1971 | Published: 24 May 1971
Submitted: 24 May 1971 | Published: 24 May 1971
About the author(s)
S. C. W. Duvenhage,, South AfricaFull Text:
PDF (472KB)Abstract
Dat die vraagstuk waarmee ons hier te doen het tans van die uiterste aktualiteit is in die Christelike kerk sal vir elkeen wat enigsins op hoogte is met die kerklike en teologiese diskussie van ons tyd, met die eerste oogopslag duidelik wees. Berkouwer het in sy geskrif ‘Verontrusting en Verantwoordelikheid’ ten opsigte van die defensief en die offensief in die kerklike stryd rondom die huidige verontrusting in Nederland verklaar dat daar in ons tyd meer en meer aarselinge en vraagtekens in die plek kom van vroeëre stellighede en uitroeptekens.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2672Total article views: 2468